Tree gerus met ons in verbinding oor enige aspek rakende hamergooi op skolevlak in Suid-Afrika.
Amptelike uitslae van kompetisies kan ook aan ons deurgegee word vir insluiting of opdatering van ons ranglyste.